Veelsydige Eiendom met Volledige Woonstel in Gewilde Gholfpark!
Hierdie netjiese en goed versorgde woning in Gholfpark bied gemaklike gesinslewe met die bonus van n ekstra volledige woonstel ideaal vir uitgebreide familie, gaste of n ekstra huurinkomste!Die hoofhuis beskik oor 2 ruim slaapkamers en 2 badkamers, asook n oopplan sit- en eetkamer wat n warm en uitnodigende atmosfeer skep. Die kombuis bied genoegsame ingeboude kaste en praktiese werkspasie vir die gesin wat graag kuier en kook.Geniet rustige middae op die onderdak stoep of ontspan in die heerlike toegeboude sonstoepie perfek vir alle seisoene.Buite vind u:Dubbel motorhuisDubbel motorafdak5000Lt Watertenk met drukpompTen volle omheinde erf vir ekstra privaatheid en veiligheidDie aparte woonstel beskik oor:1 slaapkamerBadkamerOopplan sitkamer en kombuisPrivaat ingangn Uitstekende geleentheid vir kopers wat op soek is na ekstra spasie, n werk-van-die-huis opsie of addisionele inkomste potensiaal!
Show more
Show lessShow more